Paul c venter biography of mahatma


Paul c venter biography of mahatma!

Paul C Venter – Storieverteller van formaat

Uit sy pen het reekse soos Arende, Konings, Vlug na Egipte en Terug na Egipte verskyn.

Paul c venter biography of mahatma gandhi

Paul C Venter is ʼn storieverteller wat aan die werk wil bly. Alita Steenkamp het met hom gesels.

Paul, Saarkie en Ruhan

Wanneer jy die naam Paul C Venter hoor en jy dink in dieselfde asem aan Arende, verklap dit jou ouderdom.

Dit was natuurlik Paul wat in die tagtigs saam met Dirk de Villiers die fantastiese televisiereeks oor die Boerekrygsgevangenes op St. Helena gemaak het. “Niks wat ek agterna geskep het, het ooit weer dieselfde uitwerking gehad nie, dit het net mal gegaan,” sê Paul met ʼn glimlag.

Tog verskaf die stories wat hierdie meesterverteller steeds skep, nog deurgaans baie plesier aan televisiekykers.

Paul gesels oor die pad wat hy as skrywer geloop het en vertel skalks hoe hy op skool reeds “professioneel” begin skryf het. Hy het gewaagde stories geskryf en aan sy klasmaats verkoop

Copyright ©favrope.pages.dev 2025